about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
daar is niks wat goed of sleg is nie, maar die denke daaroor maak dit so
die hele wêreld is \'n toneelverhoog, en alle mans en vroue maar net akteurs; hulle gaan af en kom op
die kwaad wat mense doen, bly ná hulle dood voortbestaan, die goeie word dikwels met hulle beendere begrawe
die lewe is ’n verhaal wat vertel word deur ’n idioot, vol geluide en drif, en niks beteken nie
die tyd en die uur gaan verby, ook op die moeilikste dag
die verlede is ’n proloog
ek beskou die wêreld vir wat dit is, ’n verhoog waarop elkeen ’n rol moet speel
gee aan elkeen jou oor, maar jou stem aan min. Aanvaar elkeen se oordeel, maar hou jou eie vir jouself
kortheid is die kenmerk van venuf
mense van min woorde is die beste mense
verskriklike tye, wanneer idiote die blindes lei
’n ketter is iemand wat ‘n vuur maak, nie sy wat daarin brand nie